Fokus ons op selfvertroue bou terwyl ons Afrikaanse leesvaardigheid ontwikkel.
Die lesse is gevul met oulike karakters en speelse uitbeeldings van ’n wereld wat ontdek word soos die leser vorder.
Die enigste vereiste is dat die leser elke dag 20 minute op die platform spandeer.
Word ’n lid en geniet die lesse en verassings wat hier binne wag
Ons is opgewonde om JOU hier te he!


